12 sterf in busongeluk naby lughawe
GAUTENG. – Altesaam 12 insittendes van ‘n bus het vanoggend omstreeks 06:45 in ‘n ongeluk op die R21 naby OR Tambo Internasionale Lughawe gesterf,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,837 op Tuesday 11 March 2025.
GAUTENG. – Altesaam 12 insittendes van ‘n bus het vanoggend omstreeks 06:45 in ‘n ongeluk op die R21 naby OR Tambo Internasionale Lughawe gesterf,…
Die General Industries Workers of South Africa (Giwusa) het geëis president Cyril Ramaphosa moet Gayton McKenzie afdank oor ’n advertensie vir ‘n werksgeleentheid wat…
Kan sy dit weer doen? Die fantastiese mevrou Smit is terug! En daar is weer ’n geheimsinnige moord… Gaan die aweregse, hardekwas vrou met…
VSA. – Nasa het aangekondig Sunita Williams en Butch Wilmore, die ruimtevaarders wat met die Boeing Starliner na die ruimte is, sal Sondag (16…
MPUMALANGA. – ‘n Verdagte (55) is gearresteer en het gister (Maandag) in die Bosbokrand-landdroshof verskyn, nadat hy glo vuurwapens aan onwettige myners verhuur het.…
VSA. – Die Amerikaanse kongreslid, Andy Ogles, het op X gesê Suid-Afrika moet geskors word uit Agoa weens bewerings dat die land “wit mense…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms met moontlike oorstromings vir Gauteng, Noord-Wes en Vrystaat vir vandag uitgereik. Lees ook:…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Bejaarde vrou (74) is Maandag in Foresthaven, Phoenix, aangeval en vir dood agtergelaat. KZN VIP Protection Services sê die aanval het…
ENGELAND. – ’n Vragskip met natriumsianied het gister met ’n olietenkskip wat brandstof vir die VSA-weermag vervoer naby Hull, Engeland gebots. Lees ook: Lusikisiki-massaskietery-saak…
MPUMALANGA. – Nyiko Nyathi (42), ‘n polisiesersant, het haarself Maandag by Bosbokrand-polisiestasie, waar sy gestasioneer is, oorhandig, waarna sy vir die beweerde moord van…