Powerball uitslae vir 21 Maart 2025
Boerpotte: PowerBall: R67 miljoen PowerBall Plus: R40 miljoen Uitslae: PowerBall: 09, 16, 24, 32, 50. Powerball: 19 PowerBall Plus: 14, 23, 31, 33, 38. Powerball: 07
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,847 op Friday 21 March 2025.
Boerpotte: PowerBall: R67 miljoen PowerBall Plus: R40 miljoen Uitslae: PowerBall: 09, 16, 24, 32, 50. Powerball: 19 PowerBall Plus: 14, 23, 31, 33, 38. Powerball: 07
KWAZULU-NATAL. – ‘n Veiligheidswag is Vrydagaand in wat geglo word ‘n verbyryskietery was, in sy voertuig doodgeskiet. Samantha Meyrick van IPSS Medical Rescue sê…
GAUTENG. – ‘n Brasiliaanse man (24) en ‘n vrou van Suid-Afrika (51) is Donderdag op OR Tambo Internasionale Lughawe vasgetrek toe hulle op dieselfde…
WES-KAAP. – ‘n Vrou van die Vrystaat het Woensdagaand by ‘n bekende vakansieplek op Hartenbos in die Mosselbaai-omgewing op ‘n pofadder getrap. Volgens die…
VRYSTAAT. – Die polisie ondersoek die moord op ‘n manlike slagoffer (30) Donderdagoggend vroeg op ‘n plaas buite Thaba Nchu. Sers. Mahlomola Kareli sê…
Al het die 20ste Maart, wat die afsnydatum was om die goue Sassa-kaart met die nuwe swart Postbank-kaart te vervang, reeds verstryk, sal die…
KWAZULU-NATAL. – Siyabonga Wiseman Ndlovu (34) is vir die moord op sy dogter (2), asook die aanranding van haar ma met die doel om…
GAUTENG. – ‘n Lykswa wat ‘n liggaam van ‘n oorledene vervoer het, was Donderdagmiddag in Clydesdalestraat in Springs in ‘n ongeluk betrokke. Die lykswa…