KYK: Dodo se Jannaman-oorwurm vrygestel
Dodo Nyoka het pas sy nuwe enkelsnit Jannaman vrygestel. Die oorwurm met ‘n unieke country-reggae-ritme is ‘n huldeblyk aan sy pa wat hom sy…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,854 op Friday 28 March 2025.
Dodo Nyoka het pas sy nuwe enkelsnit Jannaman vrygestel. Die oorwurm met ‘n unieke country-reggae-ritme is ‘n huldeblyk aan sy pa wat hom sy…
MIANMAR. – ’n Aardbewing met ‘n sterkte van 7.7 op die Richterskaal en ’n diepte van 16 km het Mianmar vanoggend noord-wes van Sagaing…
VRYSTAAT. – Die Parkweg-polisie het nege verdagtes in hegtenis geneem nadat twee video’s op sosiale media versprei is van ‘n groep aanvallers wat niksvermoedende…
Witseerkeel het sedert 23 Maart met 40 gevalle, waarvan 19 simptomaties en 21 asimptomaties is, toegeneem. Die gevalle, wat draers van die siekte is,…
Bestel van die lekkerste biltong op die iBEEF-toep. Laai die iBEEF-toep af van die Google Play Store of die App-store. #vleis #Beefmaster #bestbeef #Ibeef #vleissnitte…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n oranje vlak 5-waarskuwing vir erge donderstorms uitgereik vir die Oos-Kaap vir vandag. Lees ook: Familie van ses dood in…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Onskuldige vroulike omstander is Donderdagaand omstreeks 18:30 by Ruston Place, in Campbell’s Town, tydens ‘n beweerde padwoede-skietinsident gewond. KZN VIP Protection…
EGIPTE. – Ses toeriste, insluitend twee kinders, is dood na ’n toeriste-duikvaartuig in die Egiptiese Rooi See gesink het. Die duikvaartuig het gister (Donderdag)…
NOORD-KAAP. – ‘n Tienerseun (17) van Daniëlskuil is Maandag in die Postmasburg-streekhof vir die verkragting van ‘n meisie (10) tot vyf jaar tronkstraf gevonnis.…
AfriForum veroordeel die beslissing van die grondwethof, wat verlof tot appèl van die hand gewys het, ten sterkste. Dit beteken dit is nou wettig…