Geen genade vir pa wat baba verkrag en vermoor
GAUTENG. – Hugo Ferreira (37) wat Caithlyn Ferreira, sy agt dae oue dogter verkrag en vermoor het, is deur die Pretoria-hooggeregshof tot twee keer…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,861 op Friday 4 April 2025.
GAUTENG. – Hugo Ferreira (37) wat Caithlyn Ferreira, sy agt dae oue dogter verkrag en vermoor het, is deur die Pretoria-hooggeregshof tot twee keer…
Boerpotte: PowerBall: R100 miljoen PowerBallPLUS: R5 miljoen Uitslae: PowerBall: 08, 20, 35, 36, 38. Powerball: 02. PowerBall Plus: 02, 03, 10, 14, 33. Powerball: 18. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Wilmien Davin vertel van haar geloofsreis ná die opspraakwekkende Kalahari-brand. Sanél Allerston maak haar hart oop oor die seer nadat haar man selfdood gepleeg…
GAUTENG. – Die voertuigkaping van ‘n man, sy vrou en ‘n passasier in Springs aan die Oos-Rand het tragies uitgedraai. Die man is vermoor,…
GAUTENG. – Mamelodi Sundowns FC het hartseer uitgespreek oor ‘n bakleiery wat op 1 April by die CAF Champions League se kwarteindstryd teen Espérance…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Meisie (4) is vanmiddag (Vrydag) beseer, toe ‘n Toyota Quantum-minibus in Trenance Park bo-oor haar gery het. Reaction Unit South Africa…
Hou jou sakekonferensies by die Horseshoe Motel en kry al die nodige toerusting en verversings wat jy dalk nodig mag hê. Skakel die Horseshoe…
Justin Lewis, ’n verteenwoordiger van die VK-gebaseerde geregtelike groep Casisa het beweer Suid-Afrika het vroegtydig geweet van Hamas se aanval op Israel op 7…
ROEMENIË. – Die Roemeense direktoraat vir die ondersoek van georganiseerde misdrywe en terrorisme het ’n kriminele aanklag teen die akteur, Jean-Claude Van Damme, ingedien.…
Helen Zille, die DA se federale hoof, het aangekondig die DA het ’n aansoek by die Wes-Kaapse hooggeregshof ingedien om die wettigheid van die…