DA-ministers kan dalk uit RNE verwyder word oor begroting
Verskeie DA-ministers kan moontlik uit die regering van nasionale eenheid verwyder word oor die 2025-begroting. Lees ook: Begroting aanvaar met BTW-verhoging tydens stemming in…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,861 op Friday 4 April 2025.
Verskeie DA-ministers kan moontlik uit die regering van nasionale eenheid verwyder word oor die 2025-begroting. Lees ook: Begroting aanvaar met BTW-verhoging tydens stemming in…
MPUMALANGA. – ‘n Bestuurder het gesterf toe twee vragmotors vanoggend omstreeks 05:00 op die R40 naby Casteel trompop met mekaar gebots het. Moeti Mmusi…
NOORD-KAAP. – ‘n Meisie (10) is Dinsdag omstreeks 18:00 in Phutanestraat in Galeshewe, Kimberley, deur ‘n pitbull aangeval. Die polisie is bekommerd oor grusame…
VSA. – TikTok kan moontlik amptelik op 5 April in die VSA verban word as die Chinese eienaar nie die toep verkoop nie. Lees…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man, vermoedelik in sy 20’s, is Donderdagaand in sy motor op die hoek van Che Guevara- en Cleaverstraat in Davenport, Umbilo,…
GEORGIA, VSA. – Passasiers op ’n American Airlines-vliegtuig moes Dinsdag tydens ontruiming op die vlerk van ‘n vliegtuig klim na rook in die vliegtuigkajuit…
LIMPOPO. – ‘n Beweerde ontvoeringsmeesterbrein (44) wat van die Protea-landdroshof in Johannesburg ontsnap het, is Donderdagoggend gearresteer waar hy in Bela-Bela (Warmbad) geskuil het.…
GAZA. – Sowat 27 mense is oorlede na ’n Israeliese lugaanval op ’n skool in Gaza waarin families geskuil het. Lees ook: Israel dood…
GAUTENG. – Pethe Sara Simiao, wat op aanklag van Amantle Semane (6) se ontvoering, verkragting en moord teregstaan, se saak sal in ‘n hooggeregshof…
INTERNASIONAAL. – Die Britse liefdadigheidskommissie ondersoek prins Harry se liefdadigheid, Sentebale, na die voorsitter, dr. Sophie Chandauka, verskeie bewerings oor die bestuur van die…