Daily lotto uitslae vir 7 April 2025
Boerpot: R450 000 Uitslae: 10, 13, 17, 32, 34 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,864 op Monday 7 April 2025.
Boerpot: R450 000 Uitslae: 10, 13, 17, 32, 34 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
’n Pragtige sonskyn-Saterdag in Namakwaland het tydens my middagslapie in ’n donderstorm ontaard. Toe ek wakker word, was ek effe verward – my brein…
KWAZULU-NATAL. – Sqalo Phumelela Ntlooa (7) het Sondagaand terwyl hy saam met vriende en verskeie honde in Cato Manor-woud gaan jag het, vermis geraak.…
VSA. – Tracey Nix van Florida is pas lig gevonnis nadat Uriel Schock (7 mnde.) op 1 November 2022 gesterf het nadat sy deur…
KWAZULU-NATAL. – Die Lamontville-polisie is op soek na drie verdagtes wat Sondagoggend hulle voertuig met sleutels in die aansitter net so gelos en owerhede…
‘n Slaggat op die N1 tussen Kroonstad en die Vaal-tolhek het motoriste wat in die donker en in die reën niksvermoedend daardeur gery het,…
GAUTENG. – Motoriste wat van die N14-hoofweg na Krugersdorp, in die Diepslootgebied reis, word gewaarsku nadat motoriste Sondagaand omstreeks 19:15 slagoffers van skerpgemaakte penne…
MPUMALANGA – ‘n Ethiopiese burger (26) is deur die polisie in hegtenis geneem nadat ‘n meisie (6) van Arnot, naby Hendrina, na bewering op…
OOS-KAAP. – Die minister van polisie, Senzo Mchunu, sê in ‘n verklaring duidelikheid in die Matatielesaak is nodig. Drie persone van belang is in…
Die departement van water en sanitasie sê in ‘n sosialemediaplasing weens invloei in die Vaaldam is daar binne 24 uur nadat die vierde sluis…