Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,886 — Tuesday 29 April 2025

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,886 op Tuesday 29 April 2025.

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Dokter verkrag glo swanger pasiënt

29 April 2025

LIMPOPO. – ‘n Swanger pasiënt (22) is na bewering Sondagoggend deur ‘n dokter by die George Masebe-hospitaal verkrag. Kol. Malesela Ledwaba sê ‘n volledige…

Foto's: Departement van Gemeenskapsveiligheid, Sekuriteit en Skakeling
Afrikaans

Mans sterf in kop-aan-kop-botsing

29 April 2025

MPUMALANGA. – Vier mans is Maandagaand in ’n kop-aan-kop-botsing tussen ’n sedan en ’n Ford Ranger-bakkie op die R23 tussen Balfour en Greylingstad dood.…

Die liefde oorwin alles
Boeke

Die liefde oorwin alles

29 April 2025

Elaine vlug weg van haar verloofde, Alex, sonder enige verduideliking. Haar geheim bly haar eie, want sy glo as Alex ooit moet uitvind, sal…