Altesaam 389 stakende metropolisielede kry voor-ontslag-kennisgewings
GAUTENG. – Die Stad Ekurhuleni het met dissiplinêre stappe teen amper 400 van sy metropolisielede begin, nadat hulle op 19 Maart aan ‘n onwettige…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,893 op Tuesday 6 May 2025.
GAUTENG. – Die Stad Ekurhuleni het met dissiplinêre stappe teen amper 400 van sy metropolisielede begin, nadat hulle op 19 Maart aan ‘n onwettige…
RUSLAND. – Al vier hooflughawens in Moskou is gesluit na Oekraïense hommeltuie Rusland oornag aangeval het. 19 hommeltuie is vernietig, maar sowat 105 hommeltuie…
JEMEN. – Sowat een persoon is dood en 35 is beseer na Israel die Hodeidah-hawe in Jemen aangeval het uit weerwraak vir ’n Hoethi-aanval…
Staan ‘n kans om die maand Sinkhuis-resepte by LAPA uitgewers te wen wanneer jy hierdie post like en share. Lees meer hier oor Sinkhuis-resepte: https://www.lapa.co.za/boeke/niefiksie/kookboeke/sinkhuisresepte. …
MARYLAND, VSA. – ’n Busbestuurder van Maryland is geprys na hy verlede week sy passasiers kon red deur die bus veilig tot stilstand te…
KWAZULU-NATAL. – ‘n 2-jarige meisie wat Maandag per ongeluk in haar ma se motor in Inhlaba Grove, in Waterloo, toegesluit is, is deur Rusa-reaksiebeamptes…
Google het ’n waarskuwing uitgereik oor ‘n uitvisskema wat daarop gemik is om jou Gmail-wagwoord te steel, maar het gesê as jy by jou…
This May, Stodels are focusing on wellness and health. Whether you are new to gardening, only want to nurture a small plant or live…
Om tuin te maak hou geweldige voordele in vir jou welstand. Of jy nou ‘n gesoute tuinier is, iemand wat pas ontdek het jy…
GAZA. – Betogings het in Israel uitgebreek na die eerste minister, Benjamin Netanyahu, se kabinet aangekondig het planne is goedgekeur om Gaza met ‘n…