Drie mense dood en verskeie beseer toe weerlig tempelkompleks tref
KAMBODJA. – Drie mense is Vrydag dood en verskeie ander is beseer na die Angkor Wat-tempelkompleks in Kambodja deur weerlig getref is. Lees ook:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,907 op Tuesday 20 May 2025.
KAMBODJA. – Drie mense is Vrydag dood en verskeie ander is beseer na die Angkor Wat-tempelkompleks in Kambodja deur weerlig getref is. Lees ook:…
Rayno Nel (30), ‘n boorling van Upington, het die naweek die gesogte titel van die sterkste man in die wêreld in Sacramento in die…
Maak die heerlike resep vir Frikkadelle met sout-en-asyn-tjips met ‘n kykie deur Willie Strauss se Sinkhuis-resepte. Kliek hier om die resep te sien: https://blog.lapa.co.za/blog/blogs/resep-frikkadelle-met-sout-en-asyn-tjips-uit-sinkhuisresepte/. #WillieStrauss…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Motorfietsbestuurder het Maandagaand gesterf toe hy op die R102 in die gebied van Canelands, na bewering teen die verkeersvloei gery en…
GAUTENG. – Vier kinders, twee jaar oud en jonger, is Maandagoggend in ‘n brandende huis in Mayfair, Johannesburg, dood. Robert Mulaudze, die woordvoerder vir…
GAZA. – Die VK, Frankryk en Kanada het aangekondig hulle gaan aksie neem teen Israel ná die land se Eerste Minister, Benjamin Netanyahu, gesê…
GAUTENG. – Al die leerlinge wat na bewering op 10 Mei ‘n medeleerling van Hoërskool Bedfordview in Yeoville, Johannesburg, aangerand het, is intussen deur…
WES-KAAP. – Corné van Rooyen is deur die Bluedowns-streekhof tot 12 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis nadat hy skuld beken het vir die aflaai, besit en verspreiding…
VRYSTAAT. – Mpho Mokoena (27) is Vrydag doodgemaak, vermoedelik in ‘n voorval van gepeupelgeregtigheid deur ‘n groep gemeenskapslede, wat ‘n plaaslike skoolhoof insluit. Tien…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwings vir erge wind, deinings en sneeu vir vandag uitgereik. Lees ook: Sneeu en koue fronte vir die week…