Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,920 — Monday 2 June 2025

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,920 op Monday 2 June 2025.

Foto: Pre-Primêre Skool Willem Postma
Afrikaans

Possie sterf weens griep-komplikasies

2 June 2025

VRYSTAAT. – Jana Hough (6), ‘n leerling aan die Pre-Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein, is verlede Donderdag weens griep-komplikasies in die plaaslike Mediclinic-hospitaal…