KYK: Ligaam gevind, nog geen bevestiging of dit vermiste tiener is
WES-KAAP. – ‘n Liggaam is Maandag (2 Junie) langs die Allandale Korrektiewe Dienste in die Paarl in ‘n vlak graf ontdek. Die polisie kan…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,921 op Tuesday 3 June 2025.
WES-KAAP. – ‘n Liggaam is Maandag (2 Junie) langs die Allandale Korrektiewe Dienste in die Paarl in ‘n vlak graf ontdek. Die polisie kan…
GAUTENG. – ‘n Deurbraak word binnekort verwag in die soektog na die persoon wat Khethamabala Sithole (68), ‘n IVP-parlementslid, Saterdagaand in Katlehong aan die…
GAUTENG. – Die ma van ‘n kleuter (2) en ‘n sangoma het Maandag albei op ‘n aanklag van moord met voorbedagte rade in die…
KWAZULU-NATAL. – ’n Wit Toyota Hiace-minibustaxi het Maandagmiddag in Cottonlands, ‘n plaas buite Hazelmere, teen ’n lamppaal gebots voordat dit op ’n grafsteen tot…
KWAZULU-NATAL. – Drie verdagtes het Maandag hul voertuig in Tongaat gerol nadat hulle glo ‘n gekloonde bankkaart by ‘n vulstasie probeer gebruik, toe gevul…
KWAZULU-NATAL. – Dissiplinêre stappe word in opdrag van lt.genl. Nhlanhla Mkwhanazi teen ‘n polisielid ingestel wat ‘n gemerkte polisievoertuig sonder ‘n bestuurdersdeur gery het.…