Vliegtuig ‘vermis’ in KwaZulu-Natal
KWAZULU-NATAL. – ‘n Ligte Pyper Cherokee met registrasienommer ZSKFB en drie insittendes word deur soek- en reddingseenhede gesoek. Die vliegtuig het Sondagaand in die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,927 op Monday 9 June 2025.
KWAZULU-NATAL. – ‘n Ligte Pyper Cherokee met registrasienommer ZSKFB en drie insittendes word deur soek- en reddingseenhede gesoek. Die vliegtuig het Sondagaand in die…
ZIMBABWE. – Die parke- en wild-bestuursowerheid in dié land het permitte aan Save Valley Conservancy gegee om 50 olifante uit te sit en die…
KWAZULU-NATAL. – Sewe werkers is Vrydagaand ná ‘n ammoniak-lek by ‘n Pietermaritzburg-fabriek in ‘n plaaslike hospitaal opgeneem. Craig Botha van KwaZulu Private Ambulance Service…
GASA. – Israeliese owerhede het bevestig dat die Hamas-leier, Mohammed Sinwar, dood is nadat sy liggaam in ’n tonnel onder ‘n hospitaal in Khan…
WES-KAAP. – Vier vroue is Sondagoggend, omstreeks 01:30, in ‘n gastehuis in Dirkie Uysstraat in Franschhoek beroof. Sers. Wesley Twigg, polisiewoordvoerder, sê aan Nuusflits…
JOHANNESBURG. – Helen Zille, voorstter van die DA se federale raad, het aangekondig dat haar party haar genader het om haarself beskikbaar te stel…
KWAZULU-NATAL. – Moira Harding, wat Sondag vermis geraak het nadat sy die Comrades marathon voltooi het, is vanoggend (Maandag) in ‘n kritieke toestand opgespoor. Sy…
Elsa (42) en Johannes (4) Kleinhans, ma en seun, het Saterdagoggend in ‘n huisbrand in Karatara, Wyk 2, in Knysna se munisipale gebied gesterf.…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n oranje vlak 6-waarskuwing vir erge sneeu, reën en moontlike oorstromings in die Oos-Kaap uitgereik. Lees ook: Tete Dijana wen…
ISRAEL. – Die seiljag van die klimaat-aktivis, Greta Thunberg, en 11 ander mense is deur die Israeliese weermag gekeer waar dit op pad was…