Lotto uitslae vir 11 Junie 2025
Boerpotte: Lotto: R70 miljoen LottoPlus1: R16 miljoen LottoPlus2: R11 miljoen Uitslae: LOTTO: 16, 32, 35, 38, 43, 46 B: 50 LOTTOPLUS1: 04, 10, 15,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,929 op Wednesday 11 June 2025.
Boerpotte: Lotto: R70 miljoen LottoPlus1: R16 miljoen LottoPlus2: R11 miljoen Uitslae: LOTTO: 16, 32, 35, 38, 43, 46 B: 50 LOTTOPLUS1: 04, 10, 15,…
OOS-KAAP. – Pres. Cyril Ramaphosa het sy medelye betuig nadat sewe persone se liggame gevind is wat in oorstromings verdrink het. Drie kinders is…
GAUTENG. – Die saak van ‘n polisiebeampte (32) van Pretoria se misdaadintelligensie-eenheid wat teregstaan op moord, aanranding en die rig van ‘n vuurwapen, is…
Faf de Klerk en Miné van Niekerk verwag weer ‘n babadogtertjie. Dié aankondiging is pas op Instagram, op Miné se verjaarsdag, gedoen: “Verrassing! Ons…
GAUTENG. – ’n Man (39) verskyn vandag in verband met die moord op Likhona Fose (14) in die Roodepoort-landdroshof. Die kind se verminkte liggaam…
GAUTENG. – Die departement van gesondheid in die provinsie (GDoH) het met die verbetering en die modernisering van diagnostiese beeldingdienste begin. Dit sluit MRI-skandeerders…
Swedish Sophistication meets South African Roads If you’re after a luxury SUV that blends Scandinavian cool with plug-in hybrid tech – and still has…
OOS-KAAP. – Lwando Sfiso Phike (32) is pas op agt aanklagte van verkragting, vier aanklagte van roof met verswarende omstandighede en een aanklag van…
GAUTENG. – Linda Makhubo (34), ‘n onderwyser aan Hoërskool Tetelo in Soweto, is Maandag dood aangetref. Hy het glo op Woensdag, 4 Junie, ‘n…
GAUTENG. – ’n Lasbrief is Woensdag vir die inhegtenisneming van Lucky Boitumelom Molefe uitgereik. Hy word in verband met die moord op Armand Swart…