Meer as 730 000 rybewyse agterstallig, AfriForum dring op gratis tydelike lisensies aan
AfriForum, die burgerregteorganisasie, dring by Barbara Creecy, die minister van vervoer, daarop aan om as gevolg van die agterstand van meer as 730 000…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,936 op Wednesday 18 June 2025.
AfriForum, die burgerregteorganisasie, dring by Barbara Creecy, die minister van vervoer, daarop aan om as gevolg van die agterstand van meer as 730 000…
LOS ANGELES, VSA. – Akteur Tyler Perry is beskuldig van seksuele aanranding deur ’n akteur wat beweer het hy het hom seksueel aangerand toe…
VENESIË. – Aktiviste in Venesië het begin met ’n reeks betogings teen die troue van Amazon-stigter, Jeff Bezos, met Lauren Sánchez, wat vir volgende…
ATLANTA, VSA. – Adriana Smith, die breindood vrou van Atlanta wat aan die lewe gehou is oor ’n anti-aborsiewet, se baba is deur ’n…
OOS-KAAP. – Nceba Maji (44), wat van sameswering om moord te pleeg, moord en poging tot moord ná ’n noodlottige skietvoorval op 1 Mei…
GAUTENG. – Siphokazi Magangana, ’n voormalige distriksaanklaer by die Johannesburg-landdroshof, en Yandisa Yolanda Jam Jam, haar beweerde medepligtige, het op aanklagte van korrupsie en…
KIJIF, OEKRAÏNE. – Sowat 21 mense is dood en meer as 100 gewond nadat Rusland ’n massiewe vuurpyl-en-hommeltuigaanval van nege uur op Kijif geloods…
VSA. – Volgens die Withuis se perssekretaris, Karoline Leavitt, het Donald Trump weer dié week die sperdatum om TikTok te verban, uitgestel. Lees ook:…
WES-KAAP. – Carlo Hofmeester (34) en Chadwin Isaacs (30), lede van die Fast Guns-bende, is Dinsdag deur die hooggeregshof tot effektiewe lewenslange gevangenisstraf gevonnis.…
STRAAT VAN HORMUZ. – Die bemanning van ’n olietenkskip is gister gered ná twee olietenkskepe gebots het en ‘n brand op een ontstaan het.…