Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,947 — Sunday 29 June 2025

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,947 op Sunday 29 June 2025.

Foto's: Reaction Unit South Africa
Afrikaans

Vrou sterf in verbyryskietery

29 June 2025

KWAZULU-NATAL. – ’n Vrou is Saterdagmiddag in ’n verbyryskietery op die P100 in Ndwedwe dood. Reaction Unit South Africa (Rusa) sê in ‘n sosialemediaplasing…

Rugby

Bokke bobaas teen Barbarians

29 June 2025

Die Springbokke het die Barbarians Saterdag met 54-7 oorweldig om die Qatar Airways-beker vir die derde keer te wen. Op ‘n sopnat DHL Stadion…