Israeliese weermag teiken Hoethi-hawens in Jemen
JEMEN. – Die Israeliese weermag het vanoggend hawens en ’n kragaanleg wat deur Hoethi-rebelle beheer word, aangeval. Lees ook: Trump beweer Israel het ingestem…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,955 op Monday 7 July 2025.
JEMEN. – Die Israeliese weermag het vanoggend hawens en ’n kragaanleg wat deur Hoethi-rebelle beheer word, aangeval. Lees ook: Trump beweer Israel het ingestem…
OOS-KAAP. – Fredirika Booysen (46) en Teresa Pullen (32) is Saterdagoggend by ‘n woning in Pompanoweg, Tiryville, Kariega, doodgeskiet. Terwyl beide op die toneel…
VSA. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het gedreig om nog meer tariewe in te stel vir lande wat die “anti-Amerikaanse” beleid van die…
GAUTENG. – Genl. Fannie Masemola, die nasionale polisiekommissaris, sal hierdie week die aanstelling van ‘n waarnemende afdelingskommissaris vir misdaadintelligensie aankondig. Brig. Athlenda Mathe, nasionale…
President Cyril Ramaphosa het verklaar dat die voormalige adjunkpresident, David Mabuza, ’n kategorie 2-staatsbegrafnis op 12 Julie sal kry. Lees ook: David Mabuza se…
President Cyril Ramaphosa neem kennis van bewerings wat Sondag deur lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, die provinsiale polisiekommissaris in KwaZulu-Natal, gemaak is. Mkhwanazi het tydens ’n…
WES-KAAP. – Die kouefronte oor die naweek het swaar reën en oorstromings na die Wes-Kaap gebring. Lees ook: Drie mans in Mfuleni doodgeskiet Volgens…
Senzo Mchunu, die polisieminister, het bewerings wat deur lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, provinsiale polisiekommissaris van KwaZulu-Natal gemaak is, as ongegrond verwerp. Kamogelo Mogotsi, woordvoerder van…
KWAZULU-NATAL. – Lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, die provinsiale polisiekommissaris, het Sondag tydens ’n mediakonferensie breedvoerig verslag gedoen oor die werk en ontwrigting van die polisie…
TEXAS, VSA. – Owerhede het gister bekend gemaak die dodetal het tot 82, van wie 28 kinders is, gestyg ná die oorstromings in Texas.…