Lotto uitslae vir 12 Julie 2025
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 5, 6, 7, 15, 30, 34. Bonus: 2. Lotto Plus 1: 2, 10, 33, 40, 44, 52. Bonus: 16. Lotto Plus 2: 3, 10, 18, 21,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,960 op Saturday 12 July 2025.
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 5, 6, 7, 15, 30, 34. Bonus: 2. Lotto Plus 1: 2, 10, 33, 40, 44, 52. Bonus: 16. Lotto Plus 2: 3, 10, 18, 21,…
VRYSTAAT. – ‘n Pa (48) is deur die Ladybrand-streekhof vir die verkragting van sy dogter (8) gedurende 2020 tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Mojalefa Senokoatsane,…
NOORDWES. -Shakandinnyi Ndivhoswami Tshiovhe (34) is vir moord, poging tot moord, roof met verswarende omstandighede en die onwettige besit van ‘n vuurwapen en ammunisie…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad het Woensdag tydelike herstelwerk aan slaggate in Gugulethu, Manenberg en Nuweland begin. Rdl. Rob Quintas, burgemeesterskomiteelid vir stedelike mobiliteit,…
GAUTENG. – Vusimuzi “Cat” Matlala, die omstrede sakeman wat saam met medebeskuldigdes op aanklagte van poging tot moord, sameswering om moord te pleeg, bedrog…
GAUTENG. – ’n Vroulike naasbestaande (31) van Jayden-Lee Meek is Vrydagoggend ná ’n uitgebreide ondersoek deur Florida-speurders met bystand van die provinsiale ondersoek- en…
GAUTENG. – Vyf familielede – ‘n bejaarde, ‘n volwassene en drie minderjariges – het Vrydagoggend hulle lewens verloor toe ’n plakkershut in Olievenhoutbosch Uitbreiding…
Ek is ’n gerehabiliteerde dwelmslaaf. My paadjie met dwelms het begin toe ek 19 jaar oud was en ek was vyf jaar lank verslaaf…