Lotto uitslae vir 16 Julie 2025
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 08, 10, 27, 44, 45, 48. Bonus: 26. Lotto Plus 1: 01, 02, 05, 22, 31, 44. Bonus: 26. Lotto Plus 2: 12, 17, 25, 43, 44, 48. Bonus: 07
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,964 op Wednesday 16 July 2025.
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 08, 10, 27, 44, 45, 48. Bonus: 26. Lotto Plus 1: 01, 02, 05, 22, 31, 44. Bonus: 26. Lotto Plus 2: 12, 17, 25, 43, 44, 48. Bonus: 07
The Western Cape police made two significant arrests on Tuesday, 15 July 2025, recovering drugs worth more than R781,000 and an unlicensed firearm with…
Johan Ackermann is met onmiddellike effek as die Vodacom Bulls se hoofafrigter aangestel. Ackermann, wat tans die Junior Springbokke help met hulle wedstryde in…
Die Horseshoe Motel het in Augustus ‘n spesiale aanbieding vir konferensies wat eetgoed vir die hele dag insluit, vir slegs R230 per persoon per…
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad se ontwikkelingsdepartement vir die gemeenskap, kuns en kultuur en die Kaapstad-operakoor het onlangs buurte in die stad met operamusiek…
GAUTENG. – President Cyril Ramaphosa het Gwede Mantashe, die minister van minerale en petroleumhulpbronne, met onmiddellike ingang as die waarnemende minister van polisie aangestel.…
KWAZULU-NATAL. – ’n Daggaplantasie en verbouingsentrum is vanoggend (Woensdag) tydens ‘n gesamentlike wetstoepassingsoperasie in die Springfield-gebied ontdek. Die gekonfiskeerde dagga word op honderde duisende…
VSA. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het gelas die prokureur-generaal, Pam Bondi, moet “watookal sy dink is geloofwaardig” aangaande Jeffrey Epstein vrystel. Lees…
GAUTENG. – Nkululeko Nkabinde (39), ‘n taxibestuurder van Nellmapius Uitbreiding 6, is deur die Pretoria-landdroshof lewenslank op twee aanklagte van verkragting van ‘n meisie…
Die aftelling het begin!Net 24 dae oor tot die Flavour Festival – en jy wil dit nie misloop nie!Kry vandag nog jou kaartjies by…