Powerball-boerpot vir Vrydag staan op verwagte R77 miljoen
Die Powerball-boerpot vir Vrydagaand staan op ’n verwagte R77 miljoen. Dit volg nadat niemand in die vorige trekking vyf nommers en die bonusnommer reg…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,964 op Wednesday 16 July 2025.
Die Powerball-boerpot vir Vrydagaand staan op ’n verwagte R77 miljoen. Dit volg nadat niemand in die vorige trekking vyf nommers en die bonusnommer reg…
KWAZULU-NATAL. – Twee vermeende kabeldiewe het Dinsdagoggend in Cocoslaan in Lotus Park gesterf, nadat hulle vermoedelik aan ‘n kragkas gepeuter en geskok is. Die…
Onderhandelinge tussen Solidariteit en FlySafair oor verbeterde diensvoorwaardes vir die maatskappy se vlieëniers het ná drie maande op ’n dooiepunt uitgeloop. Die finale aanbod…
VRYSTAAT. – Ses vroulike versorgers het gister (Dinsdag) in die Welkom-landdroshof voorgekom nadat ‘n bejaarde vrou (81) in ‘n versorgingsoord in Dagbreek, Welkom, met…
INDIЁ. – Die polisie in Indië het ’n man in hegtenis geneem vir die dood van Fauja Singh, die wêreld se oudste marathonatleet. Lees…
LIMPOPO. – Veelvuldige gasontploffings het Woensdagoggend omstreeks 01:00 in Magoebaskloof op die R71 bo die Magoebaskloof-ruskamp plaasgevind. Die vragmotor het ‘n onbekende aantal gasbottels…
VK. – John Torode is afgedank as ’n MasterChef-beoordelaar ná ’n beskuldiging dat hy ’n “verskriklik beledigende rassistiese term” gebruik het, glo as waar…
Die presidensie het die DA gewaarsku dat dit “waninligting versprei” en het gesê Suid-Afrika moenie die DA se “disinformasie” oor sake van internasionale belang…
Deur Helene Meissenheimer vir Kerkbode Groen spiritualiteit moet vloei soos water in alles wat die kerk doen. Só meen dr Barry Tolmay, wat einde Mei…