Lotto uitslae vir 23 Julie 2025
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 05, 08, 15, 17, 40, 52. Bonus: 04. Lotto Plus 1: 05, 17, 24, 32, 48, 49. Bonus: 38. Lotto Plus 2: 15, 17, 20, 22, 42, 50. Bonus: 41.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,971 op Wednesday 23 July 2025.
Boerpotte: Uitslae: Lotto: 05, 08, 15, 17, 40, 52. Bonus: 04. Lotto Plus 1: 05, 17, 24, 32, 48, 49. Bonus: 38. Lotto Plus 2: 15, 17, 20, 22, 42, 50. Bonus: 41.
WES-KAAP. – FC Conradie (39) is Dinsdag by Gondwana- privaat wildreservaat in Mosselbaai deur ‘n olifant doodgetrap. Die Kwanonqaba-polisie het ’n geregtelike doodsondersoek geopen.…
Die toesigkomitee van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers het die wetsontwerp om die verhouding tussen Amerika en Suid-Afrika te hersien, goedgekeur. Lees ook: Presidensie…
NOORD-KAAP. – Simbarashe Chimbowa (30), oorspronklik van Zimbabwe, is laas op 21 Julie 2025 omstreeks 19:00 by sy huis in Kagisho, Galeshewe, Kimberley, gesien.…
GAUTENG. – ‘n Enkelma het op 20 April in die Tshwane-distrikshospitaal met snye en kneusplekke wakker geword. Sy kon glo ná ‘n glas wyn…
GAUTENG. – Michael Pule Tau (55), Katiso Molefe (61), Tiego Floyd Mabusela (45) en Musa Kekana het Dinsdag hulle eerste verskyning in die Alexandra-landdroshof…
Bestel ‘n eisbein met jou keuse van bykos of van die lekkerste ribs in Kimberley by die Horseshoe Motel. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley…
VRYSTAAT. – Keabetswe Moroane (43) is deur die Bloemfontein-streekhof aan strafbare manslag skuldig bevind ná die dood van haar buurvrou se agtjarige seun, wat…
Die minister van binnelandse sake, Leon Schreiber, het meer inligting gegee aangaande sy plan om ontslae te raak van die groen ID-boekie. Lees ook:…
When handling a deceased estate in South Africa, publishing a legal notice is a non-negotiable step. Whether you’re an attorney, executor, or paralegal, you…