VSA eis deposito van $15 000 vir visumaansoekers
VSA. – Die Amerikaanse regering het gesê dit sal vereis dat besoekers van ander lande ‘n deposito van $15 000 betaal wanneer hulle om ’n…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,985 op Wednesday 6 August 2025.
VSA. – Die Amerikaanse regering het gesê dit sal vereis dat besoekers van ander lande ‘n deposito van $15 000 betaal wanneer hulle om ’n…
Lees Annelie Botes se laaste rubriekbondel ná haar afsterwe op 12 Desember 2024. Die rubrieke in hierdie bundel het van 2020 tot 2024 verskyn en…
’n Geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms is vir vandag vir die Vrystaat en oostelike dele van die Noord-Kaap uitgereik. Lees ook: Kouefront begin vandag…
Die waghondorganisasie Charity Commission het bevind daar was geen bewyse van boeliery, teistering of misoginie (vrouehaat) by prins Harry se Sentebale-liefdadigheidsorganisasie nie. Lees ook:…
KWAZULU-NATAL. – ’n Meisie (15) is Maandagaand in Buffelsdraai doodgeskiet, terwyl haar kêrel (27) gewond is in ‘n skietvoorval deur ‘n venster. Reaction Unit…
GAUTENG. – Suid-Afrika het kommer uitgespreek oor die VSA se deportasie van gevaarlike geweldsmisdadigers na Eswatini. Die regering van Eswatini het bevestig dat ’n…
CHINA. – Meer as 7 000 gevalle van die Chikungunya-virus is in die Guangdong-provinsie in China sedert Julie aangemeld. Gevalle is in 13 stede aangemeld,…
GAUTENG. – Vier verdagtes wat na bewering op pad was om ’n rooftog te pleeg, is Dinsdagoggend omstreeks 09:30 in ’n skietgeveg met die…
Flavour bring die jaar meer vonkelwyn, wyn en craft bier vir elke smaak! Kom ontdek iets nuuts, kuier saam & geniet goeie musiek. Flavour…
Waarskuwing! Die video kan sensitiewe lesers ontstel. KWAZULU-NATAL. – Twee mans is dood nadat die voertuig waarin hulle gereis het Dinsdagmiddag teen ‘n boom…