Regter beslis Ghislaine Maxwell-hofmateriaal gaan geseël bly
VSA. – Regter Paul Engelmayer het beslis die hofmateriaal van Ghislaine Maxwell se sekshandelsaak sal geseël bly en het gesê om dit vry te…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,991 op Tuesday 12 August 2025.
VSA. – Regter Paul Engelmayer het beslis die hofmateriaal van Ghislaine Maxwell se sekshandelsaak sal geseël bly en het gesê om dit vry te…
Geniet majoor Alek Strauss se gejaag om drie moorde en ‘n ontvoering op te los in Nagdier deur Marie Lotz. Lees meer hier: https://www.penguinrandomhouse.co.za/book/nagdier/9781776380879…
VRYSTAAT. – ’n Jong man (18) is Maandag vir die moord op sy ma, stiefpa en 5-jarige broer in die Harrismith-hooggeregshof tot 15 jaar…
TEXAS, VSA. – Drie mense, insluitend ’n kind, is gister dood en vier mense is beseer nadat ’n man op ’n Target-parkeerterrein in Austin,…
LIMPOPO. – ‘n Verdagte man (33) is deur die Bandelierkop-polisie in hegtenis geneem nadat hy glo Sondag eers sy lewensmaat (36) verkrag en in…
MONTANA, VSA. – Twee mense is gistermiddag beseer toe ’n enkelenjin-vliegtuig met vier passasiers op die aanloopbaan by die Kalispell-lughawe in Montana neergestort het.…