Verdagtes ná huisroof op plaas by Warden gesoek
VRYSTAAT. – ‘n Groep gewapende verdagtes word deur die polisie gesoek, nadat ‘n bejaarde man (68) omstreeks 02:15 op ‘n plaas naby Warden oorval,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,991 op Tuesday 12 August 2025.
VRYSTAAT. – ‘n Groep gewapende verdagtes word deur die polisie gesoek, nadat ‘n bejaarde man (68) omstreeks 02:15 op ‘n plaas naby Warden oorval,…
Volgens nuwe data van StatsSA het die werkloosheidsyfer in Suid-Afrika tot 33.2% in die tweede kwartaal van 2025 gestyg. Lees ook: Werkloosheidsyfer styg nog…
NOORD-KAAP. – Petronella Wilhelmina Steyn, ook bekend as Ronel Podges, word deur die Upington-polisie as ‘n persoon van belang gesoek. Sers. Omphile Masegela, polisiewoordvoerder,…
MPUMALANGA. – Sowat 480 vermeende onwettige mynwerkers, insluitend vier minderjariges, het Maandag op aanklagte van onder meer oortreding van die immigrasiewet, diefstal van gouddraende…
WASHINGTON, VSA. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het aangekondig hy gaan die nasionale wag na Washington stuur en het gesê hy gaan beheer…
ATLANTA, VSA. – ’n Delta-vliegtuig het Sondag die vlerk van ’n leë Airbus-vliegtuig onderweg na die aanloopbaan in Atlanta getref toe dit wou opstyg…
GASA. – Die VN se menseregtekantoor het Israel se aanval wat joernaliste in Gasa gedood het, veroordeel en gesê dit is ’n oortreding van…
NOORDWES. – ’n Gr. 10-leerling van Hoërskool Huhudi in Ganyesa, Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distrik, is Vrydag dood nadat sy ‘n mediese noodgeval by die…
Die departement van binnelandse sake het aangekondig dat Capitec en FNB die eerste banke is wat in vennootskap getree het om Smart-ID en paspoortdienste…
GAUTENG. – AfriForum het ’n interne appèl by die plaaslike departement van vervoer ingedien, nadat sy aansoek om inligting oor die beoogde nuwe nommerplate…