Toeris ontlok woede nadat hy vir olifant in Kenia bier gee
KENIA. – ’n Spaanse toeris het woede ontlok nadat hy bier in ’n olifant se slurp gegooi het by die Ol Jogi, ’n Keniaanse…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,008 op Friday 29 August 2025.
KENIA. – ’n Spaanse toeris het woede ontlok nadat hy bier in ’n olifant se slurp gegooi het by die Ol Jogi, ’n Keniaanse…
OEKRAÏNE. – Europese leiers het hul woede uitgespreek oor Rusland se aanval op Kijif in die Oekraïne wat minstens 23 mense, insluitend vier kinders,…
MINNEAPOLIS, VSA. – Ondersoekers het gesê Robin Westman (23) wat skoolkinders geskiet het wat by Annunciation Katolieke kerk besig was om te aanbid, was…
Kortverhale wat jou hart roer en jou siel voed.Van skaterlag tot stilte tyd – Stories vir die siel: Inspirerende kortverhale neem jou op ’n…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het reën en moontlike donderstorms vir vandag in dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes en Oos-Kaap voorspel. Lees ook: Swanger tiener…
KWAZULU-NATAL. – Nadat ‘n 5-jarige kind in Umlazi ontvoer en ‘n losprys geëis is, is ‘n verdagte tydens ’n gesamentlike operasie deur die Durban-metropolisie…
WES-KAAP. – ’n Navorsingspan van Universiteit Stellenbosch het vir die eerste keer bewyse gevind van ’n skaars klas fenoliese verbindings, bekend as flavoalkaloïede, in…
KWAZULU-NATAL. – Polisiebeamptes wat ‘n leerling met ‘n polisievangwa na ‘n matriekafskeidsfunksie in Estcourt vervoer het, is tydelik van operasies onttrek hangende die uistlag…
KWAZULU-NATAL. – Twee vroue het Woensdag in Eastbury-rylaan, Phoenix, beserings opgedoen toe hulle aangerand is en daar ‘n poging tot verkragting was. KZN VIP…
WES-KAAP. – Chirurge van Tygerberg-hospitaal het Suid-Afrika se eerste robotiese nierskenkeroperasie (skenker-nefrektomie) suksesvol uitgevoer. Die nier van ’n 45-jarige ma is met robottegnologie verwyder…