Daily lotto uitslae vir 4 September 2025
Boerpot: R550 000 Uitslae: 10, 12, 22, 23, 29 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,014 op Thursday 4 September 2025.
Boerpot: R550 000 Uitslae: 10, 12, 22, 23, 29 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
INTERNASIONAAL. – Giorgio Armani, die ikoniese Italiaanse mode-ontwerper, het vandag 4 September op 91-jarige ouderdom rustig, met sy geliefdes om hom, by sy huis…
Nuusflits kan nie die lokprent vir Khaki Fever met lesers deel nie, aangesien dit ‘n ouderdomsbeperking het. Die première van die oorspronklike Showmax-komedie vind…
Foto’s in berig. KWAZULU-NATAL. – ’n Zambiese vragmotorbestuurder wat glo probeer het om van die ongelukstoneel op die N3 by Cliffdale te vlug, is…
NOORDWES. – Sewe mans wat van onwettige jag en betreding op ‘n plaas beskuldig word, is Maandag tydens hulle eerste verskyning in die Atamelang-landdroshof…
OOS-KAAP. – ’n Sewende verdagte wat verbind word met die ontvoering van Tracey Catherine Fourie (62), van Gqeberha, is Dinsdag deur die Valke in…
VRYSTAAT. – Jakobus Troskie (80), ‘n mediese dokter, en sy 17-jarige kleinseun, wat weens sy ouderdom nie geïdentifiseer word nie, het op aanklagte van…
NOORD-KAAP. – Bongani Sikepe (41) en Thomas Christopher Lebitsa (21) is deur die Upington-hooggeregshof aan die moord op Cashwin Theo Diteho (14) skuldig bevind…
GAUTENG. – ’n Indiër sakeman wat op 23 Julie by ‘n sakeperseel in Benoni ontvoer is, is Donderdagoggend, kort na middernag, in ‘n shack…
KWAZULU-NATAL. – Meer as 14 persone het beserings opgedoen toe ‘n vragmotor vanoggend (Donderdag) ná 07:00 op die N3 by die Cliffdale-afrit deur verskeie…