Mpumalanga-wetgewer wil glo Krugerwildtuin en ander landmerke hernoem
MPUMALANGA. – Die Mpumalanga-wetgewer het glo Dinsdag ’n mosie aanvaar om belangrike landmerke, insluitend die wêreldbekende Krugerwildtuin, te hernoem. Die EFF het die mosie…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,035 op Thursday 25 September 2025.
MPUMALANGA. – Die Mpumalanga-wetgewer het glo Dinsdag ’n mosie aanvaar om belangrike landmerke, insluitend die wêreldbekende Krugerwildtuin, te hernoem. Die EFF het die mosie…
Wanneer ’n geliefde sterf, vra families dikwels: wat is die boedelproses in Suid-Afrika? Die antwoord lê in die boedelproses in Suid-Afrika, wat streng volgens…
Laerskool Constantiapark in die ooste van Pretoria is Maandagaand behoorlik verras toe Steve Hofmeyr tydens ‘n revuevertoning onverwags op die verhoog verskyn het. Die…
NOORDWES. – Petrus Jacobus Buys (71), ook bekend as Bakkies, is glo Dinsdagaand by Elandskraal in die Mooinooi-polisiëringsgebied naby Brits uit sy huis ontvoer.…
Vind uit saam met Mila Koslowa, die psigoterapeut, wanneer jy Die Grafdigter deur Gerda Taljaard lees. Kry jou kopie van Die Grafdigter deur hier…
DENEMARKE. – Verskeie hommeltuie het die week die Deense lugruim binnegedring. Die Aalborg-lughawe is oornag gesluit, terwyl die lughawens van Esbjerg, Sonderborg en Skrydstrup…
LIMPOPO. – ‘n Huiseienaar het Woensdag omstreeks 11:00 sy opsigter (56) dood in ‘n plas bloed in ‘n woongebied in Polokwabne aangetref. Brig. Hlulani…
OOS-KAAP. – Een passasier is Woensdagaand in ’n ernstige taxi-ongeluk op die R61 naby die Corana-gebied buite Mthatha dood en nog veertien ander persone…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir swaar reën is vir Mbazwana, uPhongolo, Mbazwana, Makatini, Hluhluwe en Nongama uitgereik. Lees ook: Supertifoon op pad…
TAIWAN. – 14 mense is in Taiwan in stormvloede dood nadat supertifoon Ragasa, een van die sterkste orkane die jaar, gister op die gebied…