Gauteng-regering verdedig wetlikheid van verkeerswagte
GAUTENG. – Die Gautengse provinsiale regering het Donderdag in ’n verklaring gesê dat die Gauteng-verkeerswagte ’n wettige en geregverdigde misdaadvoorkomingsinisiatief is en dat hul…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,050 op Friday 10 October 2025.
GAUTENG. – Die Gautengse provinsiale regering het Donderdag in ’n verklaring gesê dat die Gauteng-verkeerswagte ’n wettige en geregverdigde misdaadvoorkomingsinisiatief is en dat hul…
GASA. – ‘n Skietstilstand het amptelik vandag in Gasa begin nadat die Israeliese regering gisteraand die skietstilstandvoorstel aanvaar het. Lees ook: Israel en Hamas…
MOGWASE. – Die verdagtes Sibongiseni Ngubane (33) en Thabani Gwala (30) wat die sakeman Ben Gumbi op 23 Augustus 2023 buite ‘n koffiewinkel doodgeskiet…
OEKRAÏNE. – Russiese oornagaanvalle het verskeie mense sonder elektrisiteit en watertoevoer in dele van Kijif, Oekraïne gelaat. 12 mense is in Kijif beseer nadat…
GAUTENG. – ‘n Tornado is gistermiddag in Germiston, Gauteng deur inwoners afgeneem. Lees ook: Aardbewing van 7.5 tref Filippyne, waarskuwing vir tsoenami uitgereik Die…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir swaar donderstorms vir vandag vir Gauteng, Limpopo en Mpumalanga uitgereik. Lees ook: Vrou wat beweer…
Kom kuier saam in die Strand, Paarl of Hermanus – jy wil dit nie misloop nie! Klik hier vir meer inligting:https://loom.ly/mMyFOw0 *ADVERTENSIE Lees ook:…
GAUTENG. -Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, sê die polisie is nie bewus van enige inhegtenisnemings nie – ook nie van lt.genl. Shadrack Sibiya nie.…
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) het lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, skerp gekritiseer ná sy uitlatings dat joernaliste wat fouteer “in Pollsmoor moet sit.”…
GAUTENG. – Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) het bevestig dat dit Donderdag ’n operasie by die huis van Hangwane Maumela, sakeman, se woning in Sandhurst…