Oranje-klas van 2020 lewer 5 mediese dokters op
VRYSTAAT. – Bea Louw, Carli Olivier, Ivanke van Jaarsveld, Jana Campbell en Katia Geustyn is nie net pas gekwalifiseerde dokters nie, maar al vyf…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,096 op Tuesday 25 November 2025.
VRYSTAAT. – Bea Louw, Carli Olivier, Ivanke van Jaarsveld, Jana Campbell en Katia Geustyn is nie net pas gekwalifiseerde dokters nie, maar al vyf…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n styging in die brandstofprys volgende week. Lees ook: Brandstofprys styg moontlik in Desember Die…
NIEU-SEELAND.- Twee bergklimmers is gister dood nadat hulle van die hoogste berg in Nieu-Seeland, die Aoraki, geval het. Lees ook: Sneeustorting eis 7 bergklimmers…
INTERNASIONAAL. – Die Jamaikaanse sanger, Jimmy Cliff, is in die ouderdom van 81 oorlede. Lees ook: Leonora van den Heever – eerste vroulike regter…
NOORDWES. – Die nasionale seereddingsinstituut (NSRI) doen ’n dringende beroep op die publiek om nie sommer bote of ander vaartuie op die Hartbeespoortdam te…
OOS-KAAP. – ’n Polisiebeampte se koeëlvaste baadjie het Maandag sy lewe tydens ’n skietery op die R61 by Ntafufu, buite Lusikisiki, gered. Twee vermeende…
WES-KAAP. – Die Suid-Afrikaanse Vloot het ’n kennisgewing vir beoogde skietoefeninge uitgereik. Volgens die vloot se amptelike waarskuwing, Coastal Navwarning 545 of 2025, word…
GAUTENG. – Die departement van basiese onderwys het die eerste gr. 4-assesserings uitgevoer wat by die raamwerk van moedertaalgebaseerde tweetalige onderrig aansluit. Volgens die…
INTERNASIONAAL. – Oekraïne en Rusland het mekaar oornag aangeval, met sterfgevalle aan albei kante, terwyl vredesamesprekings in Abu Dhabi aan die gang is. Lees…
Bestel 1.2 kg Beefmaster boerewors vir slegs R180.14. Laai die iBEEF-toep af van die Play Store of Google play. #ibeef #beefmaster #vleis #bestbeef #boerewors #braai …