Regskennisgewings afsnydatums vir Februarie 2026
Regskennisgewings afsnydatums vir Februarie 2026 is belangrik vir eksekuteurs, prokureurs en families wat betrokke is by die administrasie van oorlede boedels en wat moet…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,158 op Monday 26 January 2026.
Regskennisgewings afsnydatums vir Februarie 2026 is belangrik vir eksekuteurs, prokureurs en families wat betrokke is by die administrasie van oorlede boedels en wat moet…
’n Hittegolf met hoë temperature word van Maandag tot Donderdag (29 Januarie) verwag. Hierdie hitte word vir dele van Sarah Baartman, Chris Hani, Joe…
GAUTENG. – Vanoggend (Maandag) het die Gauteng-verkeerspolisie, die Suid-Afrikaanse polisiediens en die Tshwane-metropolisie hulle pogings vir padveiligheid vir leerlinge verskerp tydens ’n operasie in…
WES-KAAP. – ‘n Troosdiens is Sondag gehou vir Matthew Cheswin Baartman (8), in gr. 3 in Laerskool Klapmuts, wat Vrydagoggend op die skoolterrein gesterf…
GAUTENG. – ’n 14 weke oue macaw (ara) het reddingswerkers Sondagoggend behoorlik op hul tone gehou, toe sy hoog in ’n boom in Centurion…
GAUTENG. – Roland Janse van Rensburg (5) is in die Life Suikerbosrand-hospitaal in Heidelberg opgeneem nadat hy ernstig beseer is toe hy op ’n…
KWAZULU-NATAL. – Sewe verdagtes is vanoggend (Maandag) in die Maphumulo-polisiëringsgebied tydens ’n intelligensiegedrewe operasie in hegtenis geneem. Daar is op agt onwettige vuurwapens beslag…
GAUTENG. – Die DA het die Gautengse departement van gesondheid gekritiseer omdat dit na verwagting R725 miljoen in die 2025/26-boekjaar onbestee sal laat, ondanks…
KWAZULU-NATAL. – Twee persone het in hulle poging om ‘n seekoeikarkas in ‘n rivier uit te kom ná die dier van kant gemaak is.…
WES-KAAP. – Nege mense, insluitend sewe tieners en twee volwassenes wat deel was van verjaardagvieringe, is Sondagmiddag van verdrinking gered nadat hulle in sterk…