China gee doodstraf vir aanlyn bedrieërs
BEIJING / MIANMAR. – China het op 29 Januarie die doodstraf op 11 persone, waaronder lede van die berugte “Ming-familie”, laat uitvoer, weens hul…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,162 op Friday 30 January 2026.
BEIJING / MIANMAR. – China het op 29 Januarie die doodstraf op 11 persone, waaronder lede van die berugte “Ming-familie”, laat uitvoer, weens hul…
GAUTENG. – Lede van ’n beweerde internasionale swendelsindikaat het op aanklagte van die oortreding van die Wet op Finansiële Advies en Tussengangerdienste (Fais) in…
KWAZULU-NATAL. – Paramedici, noodpersoneel en ander noodsaaklike dienste is bedank vir wat hulle onder moeilike omstandighede professioneel en met meegevoel doen., nadat 11 mense…
GAUTENG. – Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het sterk standpunt ingeneem teen diskriminerende uitlatings wat teen ’n SAPD-woordvoerder in KwaZulu-Natal gerig is. Brig. Athlenda Mathe, nasionale…
GAUTENG. – Vusimuzi “Cat” Matlala, Musa Kekana, Tiego Floyd Mabusela, Zandile Nthabiseng Nzama en sy vrou, Tsakane Matlala, se voorverhoorkonferensie op 25 aanklagte het…
WES-KAAP. – 11 lede van die teen-bende-eenheid van die polisie het Maandag op vier aanklagte van ontvoering, vier aanklagte van aanranding met die opset…
KWAZULU-NATAL. – Vier verdagtes is Donderdagmiddag tydens ’n skietery met die polisie by Adam’s Mission in die KwaMakhutha-gebied, suid van Durban, dood. Luidens ‘n…
WES-KAAP. – Bevan van Druten (53) het weer in die Plettenbergbaai-landdroshof voorgekom. Die staat het hom van die moord op Anneke “Nicky” van Heerden…
WES-KAAP. – Morné Dampies het in die Paarl-landdroshof verskyn op ’n aanklag van brandstigting wat verband hou met die brand by die Paarl-hospitaal. Volgens…