Polisie en weermag span saam om misdaad in Oos-Kaap te bekamp
OOS-KAAP. – ’n Gesamentlike operasie tussen die polisie en die weermag is van stapel gestuur om misdaad in dele van die Oos-Kaap hok te…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,224 op Thursday 2 April 2026.
OOS-KAAP. – ’n Gesamentlike operasie tussen die polisie en die weermag is van stapel gestuur om misdaad in dele van die Oos-Kaap hok te…
Owerhede het hul teenwoordigheid op paaie landwyd verskerp met 321 padblokkades waarin 374 161 voertuie gestop en nagegaan is. Meer as 500 bestuurders is…
LIMPOPO. – Die Demokratiese Alliansie (DA) het Woensdag die familie van Bontle Ramapuputla (5), wat op 30 Maart 2026 in ’n onvoltooide puttoilet gesterf…
VRYSTAAT. – 10 verdagtes – een vrou (47) en nege mans – is in Odendaalsrus in hegtenis geneem oor ’n bedrogsaak wat met ’n…
Die nasionale seereddingsinstituut (NSRI) waarsku dat die volmaan-springgety vandag Donderdag 2 April op sy sterkste is en gevaarlike toestande langs die kus kan veroorsaak.…
GAUTENG. – ’n Kaptein van die beskermings- en veiligheidsdienste (PSS) is geskors nadat ’n interne ondersoek onreëlmatighede en verdagte transaksies in die finansiële afdeling…
GAUTENG. – Vier vermeende rowers is Woensdag dood en twee ander is in hegtenis geneem ná ’n skietery met die polisie in Soweto. Kol.…
VSA. – President Donald Trump het op dag 33 van die oorlog tussen die VSA/Israel en Iran in sy eerste toespraak aan die Amerikaanse…
WES-KAAP. – ‘n 70-jarige man wat visgevang het, word deur reddingspanne gesoek nadat hy in die Voëlklip-omgewing by Heroldsbaai deur branders van rotse geslaan…
VRYSTAAT. – ‘n Pa (40) is deur die Kroonstad-streekhof skuldig bevind aan aanranding en crimen injuria op sy 12-jarige dogter. Hy is gevonnis tot…