Olieprys daal skerp ná aankondiging van VSA-Iran-skietstilstand
INTERNASIONAAL. – Die olieprys het skerp gedaal en aandelemarkte het gestyg nadat die VSA en Iran ooreengekom het op ’n voorwaardelike skietstilstand van twee…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,230 op Wednesday 8 April 2026.
INTERNASIONAAL. – Die olieprys het skerp gedaal en aandelemarkte het gestyg nadat die VSA en Iran ooreengekom het op ’n voorwaardelike skietstilstand van twee…
VRYSTAAT. – Twee verdagte mans is op ‘n kleinhoewe in Betlehem aangekeer, nadat hulle glo Dinsdag probeer het om ‘n boer (65) weens ‘n…
GAUTENG. – ‘n Bejaarde man (80) is in De Pan naby Carletonville op sy plot oorval, vasgebind en beroof. Kol. Dimakatso Nevhuhulwi sê polisiebeamptes…
Die nasionale departement van gesondheid het die aankoms van die eerste besending van 37 920 dossisse van die MIV-voorkomingsmiddel Lenacapavir in die land bevestig.…
‘n Toelaag van R14 miljoen van die Nasionale Loterykommissie (NLK) is deur die Spesiale Tribunaal ongeldig verklaar en moet terugbetaal word. Die geld was…
Tydens die onlangse Toyota SASAPD Nasionale Kampioenskappe, aangebied deur die South African Sports Association for the Physically Disabled, het die swem items baie belangstelling…
GAUTENG. – Vier verdagtes is Donderdag in hegtenis geneem in verband met ’n moord ná ’n gewelddadige voorval by ’n winkel in Meyerstraat, Wonderboom-Suid,…
OOS-KAAP. – Sewe mense het hul lewens verloor in ’n kop-aan-kop-botsing tussen ’n motor en ’n vragmotor op die M17 tussen KwaZakhele en Motherwell…
LIMPOPO. – Die oorblywende baba van die saamgegroeide tweeling wat op 17 Maart in die Mankweng-hospitaal geskei is, is na Steve Biko-hospitaal in Gauteng…
GAUTENG. – Sers. Fannie Ezekiel Nkosi (42) het Dinsdag op verskeie aanklagte wat verband hou met die onwettige besit van plofstof, vuurwapens en ammunisie…