Hawaii staal hom vir nog vloede
HAWAII. – ’n Kragtige Kona-storm tref Hawaii tans en bring swaar reën wat die gevaar van oorstromings en grondverskuiwings verhoog, terwyl die deelstaat nog…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,231 op Thursday 9 April 2026.
HAWAII. – ’n Kragtige Kona-storm tref Hawaii tans en bring swaar reën wat die gevaar van oorstromings en grondverskuiwings verhoog, terwyl die deelstaat nog…
Action Society het die mandaat opgeneem om die vervolging in die saak van ’n 12-jarige se verkragting in Oktober 2025 in Bonteheuwel aktief te…
VRYSTAAT. – Jaco de Villiers, ‘n boer van Senekal, sê vandag (Donderdag) in ‘n verklaring op sosiale media dit is foutief dat daar gesê…
BEIROET. – Israeliese lugaanvalle het Woensdag besige handels- en woongebiede in sentrale Beiroet getref, net ure nadat ’n skietstilstand in die VSA-Israel-oorlog met Iran…
Chris Steyn, oftewel Plakkies, die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, het Ek Kom Jou Haal, wat die emosies en uitdagings van ’n langafstandverhouding uitbeeld,…
GAUTENG. – Die departement van landbou het ’n waarskuwing uitgereik oor die verdere verspreiding van Goss-verwelkingsiekte in Suid-Afrika, ’n ernstige bakteriese siekte wat mieliegewasse…
CLOCOLOAN. – Boere in die Clocolan-distrik het tussen November 2025 en Maart 2026 sowat 350 skape aan veediefstal verloor, wat groot finansiële druk op…
GAUTENG. – Die DA wil die redes vir die groot aantal uitstaande hofbeslissings ondersoek nadat ’n onlangse verslag ’n kommerwekkende agterstand blootgelê het. Adv.…
GAUTENG. – Adv. Lucas Motshabi (42), ‘n senior staatsaanklaer wat verbonde is aan die Kimberley-batebeslagleggingseenheid se kantoor vir openbare vervolging, is in die Pretoria-Noord-landdroshof…
GAUTENG. – Twee verdagtes, onderskeidelik 15 en 18 jaar oud, het op aanklagte van moord en ontvoering van Ashley George (21) en Faizel Benns…