Hummus-verskaffer na tribunaal verwys oor listeria
Die nasionale verbruikerskommissie (NVK) het ’n vervaardiger van gereed-om-te-eet hummus na die nasionale verbruikerstribunaal verwys, nadat die listeria-mikroörganisme in produkte opgespoor is wat aan…