Britse koningshuis gedenk ontslape koningin se 100ste verjaardag
LONDEN. – Die Britse koninklike familie bring vandag hulde aan wat die 100ste verjaardag van wyle koningin Elizabeth II sou wees, met die bekendmaking…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,243 op Tuesday 21 April 2026.
LONDEN. – Die Britse koninklike familie bring vandag hulde aan wat die 100ste verjaardag van wyle koningin Elizabeth II sou wees, met die bekendmaking…
TOKIO. – Amptenare in Japan het gewaarsku dat die risiko van ’n “reuse”-aardbewing in die komende week toegeneem het nadat ’n aardbewing van 7.7…
WES-KAAP. – Behaigo (9) het glo Sondagmiddag in Oubokkraal naby Dysseldorp ná ‘n elektriese skok gesterf. Die polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen. Sers.…
NOORD-KAAP. – John Ivan Francious Mouton (50) is deur die Upington-hooggeregshof lewenslank tronk toe gestuur ná ’n gewelddadige padwoede-voorval wat tot twee moorde en…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid sê hy ondersteun ’n fluitjieblaser wat ernstige bewerings van moontlike korrupsie en swak bestuur in Eskom se dieselverkryging- en bergingskontrakte maak.…
VSA. – William Patrick Muldoon III (57), ’n geliefde Amerikaanse sepie-akteur wat veral vir sy rolle in Days of Our Lives en Melrose Place…
NOORD-KAAP. – ’n 25-jarige man van De Aar is Dinsdag tot 30 jaar direkte tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die moord…
GAUTENG. – Genl. Fannie Masemola, die nasionale polisiekommissaris, het vanoggend (Dinsdag) op vier aanklagte van die oortreding van die wet op openbare finansiële bestuur…
NOORD-KAAP. – Die polisie in die Namakwa-distrik het ’n groot hoeveelheid hidroponiese dagga in Springbok onderskep nog voordat dit by ‘n koerierpunt afgehaal kon…
VRYSTAAT. – Die Universiteit van die Vrystaat het op sy April-gradeplegtighede die prestasies van tweelinge en ‘n drieling gevier, met elke groep wat akademiese…