KYK: Bejaarde oorleef aanval op kleinhoewe
Waarskuwing! Die foto’s en video kan sommige lesers ontstel. GAUTENG. – Trompie Kruger (76) het ’n gewelddadige aanval op ‘n kleinhoewe in Kameeldrift-Oos, in…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,244 op Wednesday 22 April 2026.
Waarskuwing! Die foto’s en video kan sommige lesers ontstel. GAUTENG. – Trompie Kruger (76) het ’n gewelddadige aanval op ‘n kleinhoewe in Kameeldrift-Oos, in…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Werker is vroeër vandag kritiek beseer toe ‘n sandwal op ‘n bouperseel in Ballito op hom ingetuimel en hom vasgekeer het.…
WES-KAAP. – ’n 22-jarige vrou is in Khayelitsha in hegtenis geneem nadat R250 000 se gesteelde goedere van ‘n afleweringsvoertuig teruggevind is. Die polisie…
MPUMALANGA. – ’n Verdagte is in hegtenis geneem nadat twee mense in Graskop aangetref is, wat ontvoer is en daarna aan die brand gesteek…
Standard Bank sê hy ondersoek ’n data-voorval nadat daar ongemagtigde toegang tot sekere persoonlike inligting van kliënte was. Kliënte word versoek om waaksaam te…
Die DA vra vir ’n dringende parlementêre gesprekvoering nadat nuwe syfers toon dat 421 minderjariges in KwaZulu-Natal tussen die ouderdom van 10 en 14…
GAUTENG. – Die nasionale vervolgingsgesag het voorlopig besluit om nie die beweerde padwoedevoorval van Sondag in Emmerentia op die hofrol te plaas nie, aangesien…
Dr. Leon Schreiber, minister van binnelandse sake, sê reeds meer as 63 000 mense het hul Smart ID’s binne sowat vyf minute by banktakke…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad het ’n nuwe veiligheids- en sekuriteitsfunksie op sy selfoontoepassing bekend gestel wat inwoners in staat stel om oortredings en…
DUBAI. – Iran het Woensdag op ’n houerskip in die Straat van Hormoes losgebrand, wat weer die risiko’s vir kommersiële skepe in een van…