Seiljag en bemanning veilig ná 21-uur lange soek-en-sleepoperasie
Die nasionale seereddingsinstituut (NSRI) het ’n uitgebreide reddingsoperasie van 21 uur aan die KwaZulu-Natalse Suidkus suksesvol voltooi, nadat ’n seiljag Maandag tydens die Vasco…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,278 op Tuesday 26 May 2026.
Die nasionale seereddingsinstituut (NSRI) het ’n uitgebreide reddingsoperasie van 21 uur aan die KwaZulu-Natalse Suidkus suksesvol voltooi, nadat ’n seiljag Maandag tydens die Vasco…
GAUTENG. – Kol. Dimakatso Nevhuhulwi het aan Nuusflits bevestig dat die klaer van die sogenaamde Boksburg-video ‘n verklaring ingedien het om sy klagte terug…
Die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie, het die raad van die nasionale kunsteraad van Suid-(NAC) met onmiddellike effek ontbind. Volgens die…
Die Suid-Afrikaanse sangeres Amor Vittone het haar aanhangers laat skaterlag met ’n humoristiese video van ’n inkopie-uitstappie saam met Kylie, haar dogter. Vittone het…
’n Uitspraak van die Pretoria-hooggeregshof word as ’n groot oorwinning vir Suid-Afrikaanse boere beskou, nadat die hof gister beslis het dat veeboere voortaan self…
The NSPCA appears before the Constitutional Court today to defend the inclusion of wildlife well-being in NEMBA, opposing a legal challenge by SAHGCA.
MPUMALANGA. – Ernst (71) en Dina Marais (73), ‘n getroude egpaar uit Mosselbaai, is Vrydag dood in die afgeleë Pafuri-gedeelte van die Krugerwildtuin aangetref.…
LIMPOPO. – ‘n Man (27), wat vermoedelik probeer het om uit Limpopo te vlug, is Maandagoggend in hegtenis geneem, nadat die blitspatrollie en Banderlierkop-polisiebeamptes…
GAUTENG. – Die bedrogsaak teen die voormalige Safa-president, Daniël Jordaan, en vier medebeskuldigdes is Vrydag deur die Johannesburgse Gespesialiseerde Kommersiële Misdaadhof in Palm Ridge…
KWAZULU-NATAL. – Sers. Mandla Khuzwayo, wat saam met wyle kapt. Louis Nel in ‘n ongemerkte staatsvoertuig was toe hulle in ‘n hinderlaag gelei en…