Liam Payne se seun bevestig as sy enigste erfgenaam
Bear Grey Payne, die 9-jarige seun van die afgestorwe One Direction-sanger Liam Payne, is bevestig as die enigste begunstigde van sy pa se boedel…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,307 op Wednesday 24 June 2026.
Bear Grey Payne, die 9-jarige seun van die afgestorwe One Direction-sanger Liam Payne, is bevestig as die enigste begunstigde van sy pa se boedel…
GAUTENG. – Garsfontein-polisie is Maandagaand omstreeks 20:30 ingelig oor skote wat by ’n woning in Cameliastraat 61, Lynnwood, gehoor is. Kapt. Johan van Dyk,…
NAMIBIë. – Al 96 stappers wat sedert Sondag in die Visrivier-canyon in Namibië vasgekeer was nadat damme oorgeloop en watervlakke gevaarlik gestyg het, is…
PARYS. – Werkers het Dinsdag by hul werkplekke gesweet en kinders het by die huis gebly terwyl ’n verstikkende vroeë-somerhittegolf groot dele van Wes-Europa…
Internasionale Feetjiedag word elke jaar op 24 Junie gevier. Dit is ‘n wêreldwye viering van volksverhale, verbeelding en mitiese wesens. Die dag moedig mense…
LIMPOPO. – Mosa Allen Dlamini (34), is deur die Polokwane-streekhof tot 20 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan verskeie aanklagte,…
MPUMALANGA. – Die polisie in Mpumalanga het bevestig dat interne stappe ingestel is teen ’n lid nadat video’s op sosiale media verskyn het waarin…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Verdagte is deur veiligheidsbeamptes in ‘n plafon van ‘n huis in Hayfields ná ‘n beweerde inbraak vasgetrek. Volgens Mi7 Security het…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man wat gesoek word vir die moord op ’n 22-jarige is in hegtenis geneem in ’n huis in Ndwedwe waar hy…
KWAZULU-NATAL. – Drie mans verskyn weer in die KwaDukuza-landdroshof in verband met die moord op sewe lede van dieselfde familie ná hul ontvoering in…