Hill-Lewis praat reguit oor SA se politieke toekoms in Sandton
Geordin Hill-Lewis, die federale leier van die DA, het Donderdag in ‘n toespraak in Sandton ‘n openlike gesprek oor die land se politiek met…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,315 op Thursday 2 July 2026.
Geordin Hill-Lewis, die federale leier van die DA, het Donderdag in ‘n toespraak in Sandton ‘n openlike gesprek oor die land se politiek met…
GAUTENG. – Shaune Mogaila, sokkerspeler, sal weer op 21 Julie in die Tembisa-landdroshof verskyn, nadat ‘n voorgestelde pleit-en-vonnisooreenkoms in die saak oor ‘n noodlottige…
INTERNASIONAAL. – Lufthansa het glo vir Edda Elisa Pilz, ‘n Duitse fiksheidsbeïnvloeder, weens “naaktheid” verhoed om aan boord van ‘n vlug te gaan. Sy…
Oud-president Jacob Zuma het saam met Ajay Gupta ‘n tempel in Haridwar, in die noordelike Indiese deelstaat Uttarakhand, besoek. Ajay Gupta het in die…
PRETORIA. – Mel Viljoen het kontak met Specialised Security Services (SSS) gemaak en haar volle samewerking met Mike Bolhuis aangebied met alle lopende ondersoeke…
PRETORIA. – Mel Viljoen has initiated contact with Specialised Security Services and offered full cooperation with all ongoing investigations into her activities and those…
Die DA sê ‘n 3-jarige kind wag reeds twee en ‘n half jaar (30 mnde.) vir ‘n breukoperasie by die Charlotte Maxeke- akademiese hospitaal…
WASHINGTON. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Woensdag sy verdienste van sowat US$1,2 miljard uit sy familie se kriptogeldeenheid-bedrywighede verlede jaar verdedig en…
WES-KAAP. – Altesaam 16 passasiers het gesterf toe ‘n bus vanoggend omstreeks 01:30 naby Touwsrivier omgeslaan het. Die bus, met sowat 78 passasiers aan…
GAUTENG. – Die provinsiale departement van gesondheid sê bewerings dat daar ‘n ophoping van liggame by die Helen Joseph-hospitaal se lykshuis is, is ongegrond.…