Hof gee groen lig vir Aarto se tweede fase
Die tweede fase van die Aarto-stelsel het op 1 Julie 2026 soos beplan in werking getree nadat ‘n dringende hofaansoek om die proses te…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,315 op Thursday 2 July 2026.
Die tweede fase van die Aarto-stelsel het op 1 Julie 2026 soos beplan in werking getree nadat ‘n dringende hofaansoek om die proses te…
Reisigers wat Suid-Afrika binnekom of verlaat, moet vanaf gister ‘n aanlyn reisigersverklaring voltooi voordat hulle deur lug-, land-, see- of spoorgrensposte reis. Die nuwe…
OOS-KAAP. – Drie verdagtes tussen 18 en 32 jaar oud sal na verwagting vandag op aanklagte van poging tot moord in die Gelvandale-landdroshof verskyn.…
OOS-KAAP. – Drie mense het op bewering van betrokkenheid by ‘n sindikaat wat glo vals oogtoetssertifikate aan aansoekers om bestuurderslisensies uitreik, in die Mthatha-…
WES-KAAP. – Volgens die padverkeersbestuurskorporasie het nege mense vanoggend in ‘n busongeluk gesterf. Daar is egter intussen aangedui dat die dodetal reeds tot 16…
GAUTENG. – Twee mense is dood ná ’n klein vliegtuig Saterdag in die omgewing van Fochville neergestort het. Sisa Majola, woordvoerder van die Suid-Afrikaanse…