Man kry 10 j. tronkstraf vir diefstal van R26 m. se minerale
KWAZULU-NATAL. – Sphamandla Mdletshe (37) is deur die streekhof in Richardsbaai tot tien jaar tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die diefstal…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,352 op Saturday 8 August 2026.
KWAZULU-NATAL. – Sphamandla Mdletshe (37) is deur die streekhof in Richardsbaai tot tien jaar tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die diefstal…
CHINA. – Inwoners van die ooste van China tref voorbereidings vir die aanslag van Tifoon Dolphin. Hierdie tifoon het verlede week in ’n kort…
THAILAND. – Minstens ses mense is Vrydag 7 Augustus 2026 dood en verskeie beseer nadat ’n leerling by ’n hoërskool noord van Bangkok begin…
Vandag is Internasionale Katdag – ’n dag waarop katte en die besondere rol wat hulle in mense se lewens speel, gevier word. Die dag…
INTERNASIONAAL. – Die wêreld van vrouefietsry is tans aan die gons oor die beweerde gebruik van “bra-vulling” om die borsarea van vroulike deelnemers te…
KWAZULU-NATAL. – ’n Skietvoorval op Vrydag 7 Augustus in Jabu Ngcobo-rylaan, naby Dawncrest, het ’n 43-jarige vrou kritiek beseer het, terwyl haar passasier (21)…
GAUTENG. – ’n Veertienjarige meisie wat na bewering Vrydagmiddag 7 Augustus 2026 helder oordag in 7de Laan in Mayfair, Johannesburg ontvoer is, is volgens…
Siya Kolisi and Mzwandile Stick have warned the Springboks to expect a massive battle against Los Pumas at Estadio José Amalfitani in Buenos Aires.