Mari-Leen Bauermeister stel beperkte modereeks bekend
Die Suid-Afrikaanse modeontwerper Mari-Leen Bauermeister het ’n beperkte modereeks van vyf items bekendgestel wat tot 21 Augustus 2026 vooraf bestel kan word.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,359 op Saturday 15 August 2026.
Die Suid-Afrikaanse modeontwerper Mari-Leen Bauermeister het ’n beperkte modereeks van vyf items bekendgestel wat tot 21 Augustus 2026 vooraf bestel kan word.
South African fashion designer Mari-Leen Bauermeister has launched a five-piece limited-edition collection available for pre-order until 21 August 2026.
GAUTENG. – Bedfordview-polisie ondersoek ’n moordsaak nadat ’n vrou Vrydagoggend dood is, toe ’n groot klip vanaf die Van der Linde-brug op haar bewegende…
LIMPOPO. – Die polisie is op soek na verdagtes ná ’n plaaseienaar en ‘n plaaswerker Donderdag tydens ’n gewapende aanval op ’n plaas in…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad se wetstoepassingsbeamptes het die afgelope finansiële jaar bykans 15 000 eenhede wat onwettig uit seelewebronne gestroop is, teruggevind. Dit…
Video in berig. ’n Stapgroep en ’n versorger wat tydens gure weer by Sentinel Car Park in die noordelike Drakensberge gestrand geraak het, is…
OOS-KAAP. – Minstens 75 pasiënte het Vrydag by Taylor Bequest-hospitaal in Matatiele katarakoperasies ondergaan. Dit is deel van ’n spesiale veldtog om die provinsie…
GAUTENG. – Sowat 50 beeste het weens die uiterste koue, swaar reën en sterk winde in Refengkgotso naby Deneysville gevrek. Die NDBV en die…
VSA. – Drie manlike terdoodveroordeeldes is Donderdag deur ‘n dodelike inspuiting in Oklahoma, Tennessee en Alabama tereggestel. Dit is die eerste keer sedert Januarie…
Lex Libertas het ’n voorlopige lys van die name van meer as 2 203 slagoffers van plaasmoorde bekend gemaak wat tydens ’n veldtog in…