Leerling sterf ná noodlottige steekvoorval
NOORDWES. – ’n Leerling van Hoërskool Ikatisong is dood nadat hy Dinsdag in Letlhabile met ‘n skerp voorwerp gesteek is. Volgens die polisie was…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,370 op Wednesday 26 August 2026.
NOORDWES. – ’n Leerling van Hoërskool Ikatisong is dood nadat hy Dinsdag in Letlhabile met ‘n skerp voorwerp gesteek is. Volgens die polisie was…
GAUTENG. – Altesaam 17 skole in Gauteng is tot dusver deur die polisie deursoek as deel van operasies om dwelms, wapens en ander verbode…
Paartjies met kwalifiserende gewoonteregtelike huwelike (customary marriages) het nog tot 31 Augustus om hul huwelike te registreer, waarsku die departement van binnelandse sake. Die…
VSA. – President Donald Trump het beveel dat die Amerikaanse vlag tot sononder op 1 September halfmas gehang word ter ere van die country-musieklegende…
WES-KAAP. – Polisiebeamptes het in twee afsonderlike operasies dwelms ter waarde van altesaam R13 miljoen onderskep. ’n 37-jarige man is in Riviersonderend en nog…
WES-KAAP. – ’n 50-jarige polisiekaptein en ’n 38-jarige verdagte is vanoggend (Woensdag) in ’n skietgeveg in Knysna dood. Brig. Novela Potelwa, polisieworodvoerder, sê die…
WES-KAAP. – ’n Ouer wat die naweek saam met hul kinders gery het, het na bewering gesien hoe mense naby die Dunoon-afrit vasgebind, aangerand…
PAKISTAN. – Veertien pasgebore babas is dood nadat ’n brand Woensdag by die Pakistan Institute of Medical Sciences (PIMS) in Islamabad uitgebreek het. Die…
Sassa het die September 2026-betaaldatums bevestig en herinner begunstigdes daaraan dat ’n vierde betaaldag steeds in plek is vir toelaes wat onder hersiening is.…
GAUTENG. – Die polisie en wetstoepassingsowerhede het Dinsdag op meer as R200 miljoen se vermoedelike kokaïen by die OR Tambo Internasionale Lughawe (Ortia) beslag…