2 vas ná polisie daggalaboratorium in Douglasdale ontdek
GAUTENG. – Twee verdagtes is Dinsdag 17 November in Douglasdale in hegtenis geneem nadat die polisie ’n deursoekingslasbrief uitgevoer en ’n hidroponiese daggalaboratorium en…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,454 op Wednesday 18 November 2026.
GAUTENG. – Twee verdagtes is Dinsdag 17 November in Douglasdale in hegtenis geneem nadat die polisie ’n deursoekingslasbrief uitgevoer en ’n hidroponiese daggalaboratorium en…
GAUTENG. – Die Hooggeregshof in Pretoria het senior advokaat Roelof du Plessis se aansoek van die hand gewys om die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se…
GAUTENG. – Drie mans is Dinsdag omstreeks 12:45 op ’n perseel in East Lynne, Pretoria, in hegtenis geneem nadat die polisie op ’n wenk…
VRYSTAAT. – Die polisie het op 12 November ’n man in Sasolburg in hegtenis geneem nadat hy na bewering ’n vermoedelik gesteelde Samsung-selfoon ter…
KWAZULU-NATAL. – Die polisie het ’n 18-jarige in Marine-rylaan in Margate in hegtenis geneem nadat hulle tydens ’n deursoeking op dwelms met ’n geraamde…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man, vermoedelik in sy vyftigs, is ernstig beseer toe pitbulls hom kort ná 07:00 in Koningkramerweg in Westville gebyt het. Garrith…
WES-KAAP. – ’n Vrou is Saterdag 14 November beseer toe ’n Powervan-trein haar op ’n spoorlyn in die Outeniekwaberge naby George getref het. Sy…
Die Britse akteur Robert Pattinson neem by Daniel Craig oor as James Bond. Amazon MGM Studios het Maandag 16 November 2026 aangekondig dat Pattinson…
WES-KAAP. – Die Kaapstad-metro stel op 1 Desember 2026 vlak 1-waterbeperkings in en vra inwoners, besoekers en ondernemings om minstens 10% minder water te…
Die Jetour Africa Expedition het langs ’n roete van 15 dae deur Suid-Afrika en Lesotho jong branderplankryers, ’n afgeleë gemeenskap en ’n veeartsenyprojek ondersteun.