Weeroorsig vir 23 Januarie 2019: Warm naweek in Kimberley verwag

Lees ook :

Bewolkte weer in die voormiddag en ‘n maksimum van 37°C word vandag 22 Januarie 2019 in Kimberley verwag. ’n Maksimum van 36°C word vir Donderdag, Vrydag en Saterdag voorspel.

Langtermyn weervoorspellings dui op reën vir volgende week Dinsdag en Woensdag in Kimberley met ’n maksimum van 31°C en 30°C wat vir Maandag en Dinsdag voorspel word.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App