Nicolway-winkelsentrum hernoem na Winifred Mandela Precinct

Lees ook :

Nicolway- winkelsentrum hernoem na Winifred Mandela Precinct
Nicolway-winkelsentrum hernoem na Winifred Mandela Precinct fotokrediet: Canva

Lees ook:Skrywer van boek oor AKA en Anele kry glo doodsdreigemente

BRYANSTON. – Die Nicolway-winkelsentrum in Bryanston is na die Winifred Mandela Precinct hernoem.

Die Akani Properties-groep wat die winkelsentrum twee jaar gelede gekoop het, het Vrydag aangekondig hulle gaan die naam verander.

Akani se direkteur het gesê hulle vier Madikizela-Mandela se nalatenskap met die hernoeming en gee erkenning aan haar uitdagings en prestasies.

Verskeie mense het op sosiale media gekla oor die hernoeming en het gesê dit was onnodig en die nuwe naam is ‘n “mondvol”.

Bronne: IOL, Briefly, Sunday World

Lees ook:Skrywer van boek oor AKA en Anele kry glo doodsdreigemente

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief