Pa en seun van SA breek Guinness-rekord

Lees ook :

Suid-Afrikaanse pa en seun breek Guinness rekord
Suid-Afrikaanse pa en seun breek Guinness rekord fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Suid-Afrikaanse Courtnae Paul mik vir Olimpiese breakdance glorie

WORCESTER, WES-KAAP. – ‘n Pa-en-seun-span van Worcester het die Guinness-rekord vir die wêreld se vinnigste hommeltuig gebreek.

Mike en Luke Bell het op 21 April die rekord gebreek met ‘n spoed van 480.23 km/h.

Die hommeltuig kan in twee sekondes van 0 na 300kh/h gaan en het ‘n topspoedkapasiteit van 510 km/h. Die vorige rekord was 360.503 km/h.

Bronne: IOL, Popular Science, Good Things Guy

Lees ook: Olimpiese fakkel nou in Frankryk

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief