Siya Kolisi weer amptelik in Sharks-span

Lees ook :

Siya Kolisi amptelik weer in Sharks-span
Siya Kolisi amptelik weer in Sharks-span fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: VSA-sakeman sal betaal vir Siya Kolisi se terugkeer na Sharks

Siya Kolisi is amptelik weer in die Sharks span na sy kontrak met die Franse rugbyklub Racing 92 beëindig is.

Die Sharks het vanoggend bevestig hy is weer in die span na Racing 92 gister bevestig het Kolisi se kontrak is beëindig.

Kolisi het Racing 92 en die Sharks bedank vir die hulp om sy skuif terug na Suid-Afrika moontlik te maak. Hy het gesê hy is opgewonde oor sy terugkeer na die Sharks en gesê: “dit is tyd om huis toe te kom”.

Bronne: The Citizen, SA Rugby Magazine, Planet Rugby, X

Lees ook: VSA-sakeman sal betaal vir Siya Kolisi se terugkeer na Sharks

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief