Tienerma oor baba se skietdood gearresteer

Lees ook :

Foto: Arrive Alive

KWAZULU-NATAL. – Ondersoek het aan die lig gebring ‘n tienerma (17) is moontlik vir haar babaseun (1) se skietdood verantwoordelik. Sy het glo met ‘n vuurwapen gespeel toe ‘n skoot per ongeluk afgaan.

Die seun het ‘n skietwond aan sy kop opgedoen en het gesterf.

Kol. Robert Netshiunda sê die voorlopige ondersoek het kontrasterende inligting aan die lig gebring, waarna die ma in verband met die moord van haar babaseun gearresteer is. Die verdagte sal vandag in die Umlazi-landdroshof voorkom.

Lees meer hier onder:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief