Tien mense dood toe gebou in Egipte ineenstort

Lees ook :

Tien mense dood na gebou in Egipte ineenstort fotokrediet: X

KERDASA, EGIPTE. – Tien mense is dood en drie is beseer toe ‘n gebou gister in die stad Kerdasa, Egipte ineengestort het.

Lees ook: Gevalle van hand-voet-en-mondsiekte styg steeds

Liggame van oorledenes word steeds in die rommel gesoek nadat die drieverdiepinggebou gisteroggend om 05:00 ineengetuimel het.

Die rede vir die ongeluk is onbekend. Veiligheids- en forensiese spanne is besig om die voorval te ondersoek.

Bronne: The Independent, ABC News, The Washington Post

Lees ook: Gevalle van hand-voet-en-mondsiekte styg steeds

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief